Angeliersbosch Guest House
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Angeliers Bosch, Off the R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Angeliersbosch Guest House is 'n luukse selfsorg-gastehuis op 'n plaas in die pragtige Prins Albertvallei, net 'n kort ent se ry van Prins Albert af.
Die stylvolle huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders in 4 slaapkamers. Een kamer is 'n dubbelbedkamer met 'n en suite-badkamer, 'n dubbelkamer, 'n kamer met twee enkelbeddens en die vierde kamer het ook twee enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n stort en 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Daar is 'n kaggel. Die patio het braaigeriewe en 'n uitsig oor die pragtige tuin en sonsondergange in die Karoo. Hout word voorsien en ekstra hout kan gekoop word. Gaste kan in die swembad afkoel.
WiFi is ook beskikbaar, en die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Farm Angeliers Bosch, Off the R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Angeliersbosch Guest House het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Angeliers Bosch, Off the R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang