Successfully reported
+11

Angeliersbosch Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Angeliers Bosch, Off the R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Angeliersbosch Guest House is 'n luukse selfsorggastehuis wat op 'n plaas in die pragtige Prins Albert-vallei geleë is, net 'n kort entjie se ry vanaf Prins Albert.

Die smaakvol versierde huis bied slaapplek vir 'n maksimum van 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers. Een dubbelbed en suite, dubbelkamer, tweepersoonskamer en die vierde kamer is ook twee. Die hoofbadkamer het 'n stort en 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. 'n Kaggel verseker warm en knus nagte in die winter. 'n Stoep met braaigeriewe wat uitkyk oor die weelderige tuin en manjifieke sonsondergange voltooi hierdie manjifieke Karoo-juweel. Vuurmaakhout word voorsien, addisionele hout is te koop beskikbaar. Swembad om af te koel.

WiFi is ook beskikbaar, en die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Kombuisie
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Farm Angeliers Bosch, Off the R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Angeliersbosch Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 150
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 150
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Angeliers Bosch, Off the R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd6f58c79ca06e99b65ea3ce2df53a5bd40f93c36fdc6443d27150a34a2c3ce2318db114f8900271c3451a1482ff4bfa958?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 Farm Angeliers Bosch Off the R407 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.273350512359 22.18167951459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang