Successfully reported
+49

Angel's Corner

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Danie Theron Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Angel's Corner is in Parow-Noord geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf in die noordelike voorstede van Kaapstad. Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede wat op 'n residensiële eiendom geleë is.

Verblyf word gebied in 'n 4-slaap-eenheid, 'n 1-slaap-eenheid en 'n 3-slaap-eenheid. Elke eenheid beskik oor 'n badkamer en 'n klein kombuisie wat met die basiese geriewe toegerus is. Twee van die eenhede is toegerus met 'n TV met volledige DStv-kanale en WiFi, en elke eenheid is toegerus met linne en badhanddoeke. Ontbyt, middagetepakkies en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die ligging bied toegang tot die Tygervallei Winkelsentrum, Tygerberg Natuurreservaat, Grand West Casino en Vermaak, Toboggan Family Park en wynlandgoedere in die omliggende area. Dit is 'n troeteldiervriendelike gastehuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mellisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 Danie Theron Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Angel's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Danie Theron Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOui2UU4lbY9LtWx6JldWjuySbEgMKmEIbzMpVYcHuCMLYZp5cm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2 Danie Theron Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.889995624449 18.572763906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang