Angel's Gem
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Voortrekker Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Angel's Gem is 'n bekoorlike meer as 100 jaar oue kothuis in Merweville in die Sentraal-Karoo. Dié eenheid is 'n perfekte wegbreekplek vir gaste wat die rustigheid van 'n klein Karoo-dorpie wil ervaar.
Dié kothuis het slaapplek vir slegs 2 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede, kleiner slaapkamer 'n enkelbed het.
Die kombuis is toegerus met 'n werkende hout-Dover-stoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n tweeplaatstoofblad, eetgerei en breekware, en 'n etenstafel. Die knus leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en boeke vir die gaste se vermaak. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Besoekers in Merweville het toegang tot geriewe soos 2 geriefswinkels, 'n bottelstoor, 'n polisiestasie, 'n kliniek, 'n motorhuis, 'n koffiewinkel en 'n slaghuis wat die dorp van smaaklike Karoo-lamsvleis voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 41 Voortrekker Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Gaste dink Angel's Gem het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Voortrekker Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang