Successfully reported
+24

Angels Loft

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Street, The Lofts complex, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Angels Loft is ’n selfsorgwoonstel in die veilige The Lofts-kompleks in Mosselbaai op die Tuinroete. Die uitsigte vanuit hierdie woonstel is pragtig. Angel Loft is oorkant die gewilde Diaz-strand en waterpark naby Hartenbos en ander gewilde strande. Die wêreld se langste zipline oor die see is hier. Mosselbaai het lieflike kroeë en koffiewinkels.

Hierdie woonstel bied verblyf aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea, en -leefarea. Die eerste slaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed. Die eerste badkamer het ’n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die derde slaapkamer is in ’n solderkamer bo, waar daar ’n dubbelbed, enkelbed en ’n bank is. Daar is skuifdeure wat na ’n balkon lei.

Die kombuis is met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en ’n toonbank met stoeltjies toegerus. Die sitarea het banke en skuifdeure wat na ’n tweede balkon lei.

Die woonstel het 2 TV's wat elk ’n DStv-konneksie en WiFi het.

The Lofts het ’n gemeenskaplike swembad, netjiese braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Louis Fourie Street, The Lofts complex, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Angels Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Street, The Lofts complex, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA039cabeac2b796761d1b1d6de2386441e7c1d3d598e8de6fa46f424e738c2d8a821196dbe767a594b8ee97adbb70a38cd299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 Louis Fourie Street The Lofts complex 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165287069298 22.109061828992
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang