Successfully reported

Angels Mist Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Linique V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Serene environment. I had a lovely stay. The host was very friendly and helpful. Breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly, ligging was perfek en ontbyt was ook smaaklik. Heerlik gebly. Gasheer en personeel is baie vriendelik en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne D
1 nag
5.0
Feb 2025

Angel's Mist gee 'n mens 'n welkom-by-die-huis gevoel. Netjies & 'n sakpas-prys! Angel's Mist is 'n lieflike gastehuis in die sprokiesmooie Kaapsehoop. Die verblyf is baie bekostigbaar en sluit 'n heerlike ontbyt in. Daar is warm water en die kamer was silwerskoon en netjies. Baie dierbare en hartlike gasheer wat 'n mens sommer dadelik tuis laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edrich R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

100%, staff great. It was great, staff 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Dit was heerlik. Ons het baie lekker gebly. Dit was heerlik stil en rustig en langs 'n heerlike restaurant gesitueer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glaudi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Ruim, skoon en pragtige uitsig. Ons het regtig baie lekker gebly. Die ontbyt was baie smaaklik. (Die muurprop in die badkamer se beshousing was los in die muur - die buitekant het saam met skroewe op die blad gelê en die bedrading was blootgestel - onveilig).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Welcoming was goed ontvang deur eienaar. Lekker gebly in skoon en netjiese kamer, net jammer die gassilinder was nie daar nie, maar is goed bygestaan deur Ester kos te maak in die kombuis. Die ontbyt was van hoogste gehalte en met liefde gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Kan met vrymoedigheid aanbeveel. Ja, Abri se gasvryheid en Esther se vriendelikheid en met die kleinste behoefte skep 'n huislike atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Aangenaam, rustig en vriendelike mense. Ons het rustig gebly. Ontbyt was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dave B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2025

Great weekend at Angels Mist, everything went well with no issues experienced. Great location, nice units, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Kruger Street, Kaapsehoop, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMjk3YjkxLWY3OGMtNDhlZS05ODM4LWY0ODUwOWJjYTVkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 3 Kruger Street Kaapsehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.593622200087 30.765567719936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang