Successfully reported
+15

Angels Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 870 5th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Angels Rest is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Wildernis. Hierdie vakansiehuis is lekker naby die strand en ander besienswaardighede.

Die huis is smaakvol versier en bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide badkamers het 'n stort en hoekbad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas toegerus. Die huis het 'n sitarea, TV-kamer en 'n eetarea. Daar is 'n onderdakbalkon met 'n braai-area en lieflike uitsig. Die sitarea bo het 'n kaggel. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Angels Rest is naby die swemstrand, 'n paar winkels en restaurante. George Lughawe en die gholfbaan is net 30 minute se ry ver, asook verskeie buite- en binne-doendinge op die Tuinroete.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Beverly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 870 5th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Angels Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 870 5th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MDExNTJhLWYyYTItNDQxYS05MTJiLTE5YTMyOTY3MTlmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 870 5th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.000153096478 22.622053921223
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang