Successfully reported

Angie's G-spot

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Sanet N
1 nag
5.0
Jun 2025

Heemels. Dit is heerlik still en rusting. So in die natuur. Soon vars lug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Such a lekker spot. We were warmly welcomed and enjoyed a swim in the river and a few cold ones. It was an absolute pleasure to share such a wonderful place with fantastic people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

True escape from the city. Awesome setting, friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Heerlike plek as jy van stilte hou. Ja, ons het baie lekker gekuier. Twee nagte daar oornag. Net die gas waterverwarmer het ons probleme gegee en die laaste oggend was daar geen warm water.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Buks V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

Die gasvryheid van Dwyn en Ashley, veral Dwyn se ontbyt, is die kern. Angie's G-spot is beter geskik vir die selektiewe veldryer, om die 'wilde en rowwe' te ervaar. Die verblyf aangebied in die huis benodig aandag, asook die badkamer wat aan die buitekant van die huis geleë is. Die koue in die gang/stoep is 'n stadige dood in die winter. Elektrisiteit is 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Maryke M
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Perfekte plek vir K2C spectating! Ja! Rustic 'to a T' maar goed toegerus en fantastiese gashere.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Jacques D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Baie aangenaam en 'n goeie ervaring. Angie's bied die rustigheid en omgewing wat dit werklik moontlik maak om te ontspan. Diens en vriendelikheid is baie goed. Ongelukkig het die warmwaterdonkie se pype gebars terwyls ons daar was, en moes ons water in 'n ketel kook om te kon was. Alhoewel daar sonpaneelkrag is, het die inverter net krag gelewer tot so 20h30, so ek sal aanbeveel dat mense 'n back-up plan maak en dalk maar 'n LED of 2 saamry. Maar dit het nie die wonderlike ervaring benadeel nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carol W
1 nag
4.6
Okt 2022

Good stopover in Prince Alfred’s Pass. Repeat visit, friendly staff, great food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Harold
Angie's G-spot
Thank you very much for the review, Carol. We really enjoyed having you again, and look forward to welcoming you back in the near future. With kind regards, Angie's G Spot

Adrian V
Kort verblyf
3.6
Jan 2022

Fantastiese tyd. Fantastiese tyd saam met familie en vriende. Ons het lekker ontspan onder die sterre en het geen probleme gehad nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Harold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Prince Alfred's Pass, R339, De Vlugt, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945dc54562c00f8b3147ccd562aeaa469e74fe89a4e5c1f697ab2570d4cea5ec5288889cad75ba0470b14a094e9bcefab5e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Prince Alfred's Pass R339 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.813445412065 23.175524081684
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang