Successfully reported

Angler's Paradise - House 3

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Onvergeetlike wegbreek en baie spesiale herinneringe! Ons het ongelooflik lekker gebly by Angler's Paradise. Die uitsig was amazing - iets wat jy aan niemand kan verduidelik nie. Alida was uitstekende gasheer - baie dankie vir jul vriendelike diens en gasvryheid. Huis 3 sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ongelooflike view. Ons het ongelooflik lekker gebly - die view is amazing en Noël het ons tuis laat voel. Ons het dit baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 86

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Farm Kliprivier, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c2bf06db0ca188f7c73a84e113981d784b5572f874717a2327236df146e51dfdf031b8e4a533e9ddd2e34616b9a370d0885?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 R102 Farm Kliprivier 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080388027457 24.257845804895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang