Successfully reported
+11

Angler's Paradise - House 2

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Farm Kliprivier, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Angler's Paradise - House 2 is 'n bekoorlike huis wat selfsorgverblyf in Kareedouw bied. Dis 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf vir 'n klein gesin en vriende.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, oond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 in die kombuis wat perfek is vir etes. Die sitkamer beskik oor 'n houtkaggel en gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot sitplek buite op die balkon met rustige see-uitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die plaas is 'n rotshengelaar se droom, terwyl die varswaterdamme bas het. 'n Veilige getypoel by die strand sal verseker dat die gesin 'n ontspanne tyd het. Angler's Paradise is net 30 km vanaf die Bloukrans rekspringbrug en 50 km vanaf Stormsrivier. Die Fynbos Gholfklub is 7 km vanaf die verblyf geleë, en bergfietsryers het oorgenoeg veilige grondpaaie om te verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 86

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R102, Farm Kliprivier, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Angler's Paradise - House 2 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Farm Kliprivier, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf9c8f3590364d0498fd7df6cbe1c50cfc97330c3bdb67a4319af60789cb6bf77844945814f4742c3651cb9e0b9e34cc3e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R102 Farm Kliprivier 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080388027457 24.257845804895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang