Angler's Paradise - House 2
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Farm Kliprivier, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 650R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Angler's Paradise - House 2 is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kareedouw wat ideaal vir 'n klein gesin of vriende is.
Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrooglf, oond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel geskik vir 6 gaste. Die sitarea het 'n kaggel, rusbanke, 'n TV met DStv en gratis WIFi.
Daar is sitplek op die balkon met 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan hengel en ook baars in die varswaterdamme vang. Daar is 'n veilige getypoel by die strand. Die verblyf is 30 km vanaf Bloukrans-rekspronge en 50 km vanaf Stormsrivier. Die Fynbos Gholfklub is 7 km vanaf die verblyf en daar is baie bergfietsryroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 86
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R102, Farm Kliprivier, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
- Gaste dink Angler's Paradise - House 2 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Farm Kliprivier, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang