Successfully reported
+14

Angler's Paradise - Log Cabin

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Farm Kliprivier, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Angler's Paradise - Log Cabin is 'n bekoorlike hut wat selfsorgverblyf bied. Dis 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf vir 'n klein gesin en vriende met panoramiese uitsigte oor die see.

Die houthuisie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens elk en het hul eie en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n 4-sitplek-etenstafel in die kombuis beskikbaar wat perfek is vir etes.

Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale, tesame met gratis WiFi-geriewe, met asemrowende uitsigte oor die kuslyn.

Buite, op die dek, kan gaste buite-eet geniet wat ideaal is vir ontbyt terwyl hulle die rustige uitsigte geniet. Gaste is welkom om die Weber-braai te gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die plaas is 'n rotshengelaar se droom, terwyl die varswaterdamme bas het. 'n Veilige getypoel by die strand sal verseker dat die gesin 'n ontspanne tyd het. Angler's Paradise is net 30 km vanaf die Bloukrans rekspringbrug en 50 km vanaf Stormsrivier. Die Fynbos Gholfklub is 7 km vanaf die verblyf geleë, en bergfietsryers het oorgenoeg veilige grondpaaie om te verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bernadette C
Gesin met tieners
5.0
Just perfect. A breathtaking view from Anglers log cabin. Noel is wonderful and so accommodating. The log cabin is in pristine conditio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Annecke W
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Ons het heerlik gebly, dit was net te kort. Mooiste uitsig, goed toegerus met alles wat jy nodig het. Goeie diens.
Aug 2024
Rene J
Gesin met tieners
4.8
Amazing. Baie lekker gebly!
Sep 2024
Wilma B
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was 'n wonderlike ervaring en ons sal weer gaan. Ons het baie lekker gebly. Als was daar wat nodig was. Noël het baie moeite gedoen en gesorg dat ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 86

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R102, Farm Kliprivier, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Angler's Paradise - Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Farm Kliprivier, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA751c3783e31265b06bac5d4c80a21cf9071b7dbec1901c3b1676000a8b6ad9ea136f78083176c631e8b5fc46aedab16aed5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 R102 Farm Kliprivier 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080388027457 24.257845804895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang