Successfully reported

Angora Lodge

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Alet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik, gemaklik. Ons het lekker gebly. Bennie was baie hulpvaardig met die hele proses om die sleutel te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Geil ontvang deur Bennie! Baie lekker burgers en schnitzels geëet, lekker gekuier op die stoep. Angora se diens is uitstekend, hulle het self aangebied om ons klere te was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker oornag en sal weer terugkom. Baie netjies en rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gesellig. Ons het baie lekker gebly. Mense is baie vriendelik en laat 'n mens baie welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker, netjies en gerieflik. Het dit regtig baie geniet en die Kudu snitsel was 100/10. Sal graag weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik K
Kort verblyf
4.0
Sep 2025

I will stay there again. Good value for money! It's a bit noisy due to the local pub being there. The staff is friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley C
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2025

A stopover better forgotten! The location was great for a stopover. But the customer service was non-existent - no one at reception, no one to help with luggage. No info regarding Wi-Fi or available food. The fridge in the room was switched off. Only one bedside lamp. The toilet was horribly stained. The swimming pool was dark green.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Isac M
1 nag
4.4
Sep 2024

Klein dorp verblyf nie altyd wat jy verwag nie. Ek het beter verwag agv die foto's, maar kom darem lekker rus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gd S
1 nag
4.2
Jul 2024

Verras met luukse akkommodasie vir so 'n klein dorpie. Baie lekker en pragtige plek. Dalk meer komberse vir die bed, aangesien daar net 1 kombers met 'n dun throw op was. Ek moes die lugversorging warm stel, aangesien dit 'n koue naweek was. Hulle sal dalk moet spaar op krag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rondine L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2023

Vriendelike bestuurder. Die kamers is ruim en gerieflik. Tydens loadshedding was 'n kragopwekker aangesit. Daar was geen wi-fi beskikbaar soos geadverteer nie. Alhoewel dit lyk of die eienaars besig is om die plek op te knap, voel ons die prys regverdig nie die tipe akkommodasie nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Main Street, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ef94f448c0bce6a9f7a619f46677f58668e59ddc815e4967571e8d1628e7d714f8239d57f628db861be7510dcfea7ffef7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 27 Main Street Jansenville 6265 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.944921 24.664695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang