Successfully reported
+80

Anita's Self-catering

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 E Grata Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Anita's is in die rustige Danabaai langs die parkgordel en 1 km van die strand af geleë. Die eenhede het 'n see-uitsig en is naby baie pragtige strande, gholfbane en besienswaardighede van die Tuinroete.

Verblyf word in 2 eenhede gebied en het elk slaapplek vir 4 gaste. Die eenhede sluit Anita's Flat No. 1 en No. 3 op die boonste verdieping in. Daar is gemaklike beddens in elke eenheid, asook 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in: Danabaai se strand, restaurante, museums, hawe- en seiljaggeriewe, watersport, en eko-avontuurgeleenthede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 225 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Glenda L
Saam met vriende
5.0
Most enjoyable. Our stay was great and I can highly recommend it. Comfortable and has everything you need. Will definitely be going the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Theresa D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker verblyf. Het baie lekker gebly en is 'n baie vriendelike persoon wat gehelp het met alles wat sy kon. Sal weer teruggaan.
Okt 2025
Siyabonga M
Gesin met klein kinders
5.0
It was marvelous. We had a wonderful 3 days staying at Anita's self-catering in Dana Bay. Nice and quiet, beautifully surrounded by nat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Nico P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig by die see. Rustige verblyf met die mooiste uitsig oor die see. Baie gerieflik met alles in die woonstel wat jy benodig. Gasvrou het ons vriend...
Sien meer
Aug 2025
Tanya B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, mooi, gemaklik. Ons het baie lekker gebly, sal aanbeveel vir enige iemand om by Anita se plek te gaan bly.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 225

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 48 E Grata Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anita's Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 E Grata Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dc49572aff774dc522066211db5b1a0fe5d27a93581e40475e8e870f9fd950d61a44ed641be7d2083e41f0051052e46e31a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 4) 225 5 1 5 48 E Grata Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.199794471143 22.027197373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang