Anita's Self-catering
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 48 E Grata Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R580 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Anita's is in die rustige Danabaai langs die groen strook en 1 km vanaf die strand geleë. Die eenhede het 'n see-uitsig en is naby talle pragtige strande, gholfbane en besienswaardighede van die Tuinroete.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede en bied slaapplek aan 4 gaste elk.  Die eenhede wat aangebied word, sluit in Anita se woonstel nr. 1 en Anita se woonstel nr. 3 - bo. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en handdoeke is ingesluit. 
Besienswaardighede in die omgewing sluit in; Danabaai-strand en maklike toegang tot restaurante, museums, hawe- en seiljaggeriewe, watersport en eko-avontuurgeleenthede.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 227
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 48 E Grata Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Anita's Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 48 E Grata Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang