Anker Huis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 614 Sherringham Cres, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anker Huis is 'n gastehuis in die dorpie Port Edward. Die huis het 3 eenhede, die Woonstel, die Skulpkamer en die Seekamer.
Die Woonstel is die enigste eenheid wat vir selfsorg toegerus is. Al 3 eenhede het 'n en suite-badkamer. Daar is 'n TV-kamer in die middel van die huis.
Gaste kan Ivystrand besoek wat net 509 m van die huis af is en hier kan gaste visvang, gaan stap en die bekende Mac Banana besoek wat verskeie restaurante en aktiwiteite vir die hele gesin bied. Gaste kan ook hier hulle inkopies doen.
Ligging
- 614 Sherringham Cres, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 614 Sherringham Cres, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang