Die Hawehuis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A Skuitpad Road, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Hawehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike seefronthuis in die bekoorlike kusdorpie Stilbaai, naby Stilbaai-hawe en die Stilbaai-gholfklub.
Die smaakvol versierde vakansiehuis is in 2 aparte eenhede verdeel. Eenheid 1 kan tot 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en Eenheid 2 kan tot 4 gaste akkommodeer. Elke eenheid het 'n ontspanne oopplan-leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het, terwyl die kombuis toegerus is met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Eenheid 2 is ook toegerus met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir ekstra gerief. Gaste in albei eenhede het toegang tot ingeboude braaigeriewe, en kan ook see-uitsigte geniet.
Stilbaai is die ideale vakansiebestemming met sy skoon uitgestrekte sandstrande, die strandmeer en die 15 km lange bevaarbare Goukourivier. Doendinge sluit in swem, sonbaai, branderplankry, seilplankry, vlieërbranderry, hengel, stap, seil, kanovaart, bootvaart en waterski.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Piet en Janneke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 178
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1A Skuitpad Road, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Hawehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A Skuitpad Road, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang