Successfully reported

Ankers

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Etritia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Naweek saam 2 kinders, 10 en 11 jaar oud. Was heerlik rustig. Baie mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette Mary R
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Pragtige skoon oulike plekkie. Ons het heerlik gebly. Sal vir seker weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Net wat ons gesoek het! Ons kom weer! Ons het heerlik gebly. Die parkering is perfek vir die huis en van die straat af. Dis stil in die area en ons kon die see hoor. Te lekker! Oom Johan en sy vrou is gasvry en het ons dadelik welkom laat voel. Oom Johan kon ons ook lekker tips gee oor waar om wat te gaan soek. Dis naby genoeg aan die see en die winkels vir alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Ankers
Baie dankie, was 'n voorreg om jul hier te kon ontvang, hoop om hul weer te sien. Johan en Annalie

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianca R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Aangenaam. Ons het baie lekker gekuier en die mense was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melville H
Kort verblyf
3.6
Mrt 2025

Rustig. Sal die verblyf aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Verskriklik lekker. Dit was die beste gastehuis nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Ankers
Baie dankie.

Laurika W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Heerlik. Ons was vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Ankers
Baie dankie, Johan en Annalie

Miranda H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Amazing, everything was amazing. The place was beyond expectation. Everything was superb. The host and his family were so welcoming. Only one thing: after I left, I sent a thank you message and asked if everything was okay. Till today, I didn't get a reply. Found that very sad after a good stay. Really hope all is good as we would be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Ankers
Hi Baie dankie. Johan

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25484bbfb51a576912086ba8e6bd10bd23bf0582ed7cfccc406b9239b321d3dde638b6f010c2e688b4c0ce6fffe0371d0d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 60 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.7987292 20.0424053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang