Successfully reported
+20

Ankers

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ankers is 'n ruim selfsorg-vakansie-eenheid vir tot 4 mense in Struisbaai, en is net 1 km vanaf die hoofstrand.

Die veelverdieping-eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping geleë en het 'n koninggrootte-bed en 'n gedeeltelike see-uitsig, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is op die grondvloer geleë en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitkamer ontspan, let asseblief daarop dat die eenheid nie DStv het nie.

Die leefarea maak oop op 'n stoep met buitebraaigeriewe vir gaste om te gebruik, en 1 parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan die strand besoek vir visvang, kajakvaart, branderplankry en vlieërbranderry, en walviskyk tussen Julie tot Augustus, of die verskeie staproetes in die area verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Etritia J
Saam met lewensmaat
5.0
Naweek saam 2 kinders, 10 en 11 jaar oud. Was heerlik rustig. Baie mooi ingerig.
Mei 2025
Jeanette Mary R
5.0
Pragtige skoon oulike plekkie. Ons het heerlik gebly. Sal vir seker weer daar boek.
Apr 2025
Elre C
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat ons gesoek het! Ons kom weer! Ons het heerlik gebly. Die parkering is perfek vir die huis en van die straat af. Dis stil in die area en ons ko...
Sien meer
Sep 2024
Marinda S
Gesin met tieners
5.0
Verskriklik lekker. Dit was die beste gastehuis nog.
Apr 2024
Marianca R
Saam met lewensmaat
4.4
Aangenaam. Ons het baie lekker gekuier en die mense was baie vriendelik.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 60 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ankers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25484bbfb51a576912086ba8e6bd10bd23bf0582ed7cfccc406b9239b321d3dde638b6f010c2e688b4c0ce6fffe0371d0d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 60 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.7987292 20.0424053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang