Successfully reported
+20

Ankers

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ankers is 'n ruim selfsorgvakansie-eenheid vir 4 in Struisbaai en dis net 1 km vanaf die hoofstrand.

Die dubbelbverdieping-eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koninggrootte-bed met 'n gedeeltelike see-uitsig en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is op die grondverdieping en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n Snappy Chef, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte en pan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitarea ontspan. Die eenheid het nie DStv nie.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitebraaigeriewe en parkeerplek vir een voertuig is beskikbaar.

Gaste kan visvang, kajakvaar, branderplankry, vlieërplankry en walviskyk tussen Julie en Augustus of die verskeie voetslaanroetes in die omgewing verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Etritia J
Saam met lewensmaat
5.0
Naweek saam 2 kinders, 10 en 11 jaar oud. Was heerlik rustig. Baie mooi ingerig.
Mei 2025
Jeanette Mary R
5.0
Pragtige skoon oulike plekkie. Ons het heerlik gebly. Sal vir seker weer daar boek.
Apr 2025
Elre C
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat ons gesoek het! Ons kom weer! Ons het heerlik gebly. Die parkering is perfek vir die huis en van die straat af. Dis stil in die area en ons ko...
Sien meer
Sep 2024
Marinda S
Gesin met tieners
5.0
Verskriklik lekker. Dit was die beste gastehuis nog.
Apr 2024
Marianca R
Saam met lewensmaat
4.4
Aangenaam. Ons het baie lekker gekuier en die mense was baie vriendelik.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 60 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ankers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25484bbfb51a576912086ba8e6bd10bd23bf0582ed7cfccc406b9239b321d3dde638b6f010c2e688b4c0ce6fffe0371d0d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 60 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.7987292 20.0424053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang