Successfully reported

Villa Anna Katarina

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Heerlik. Lekker om vir Lizette te ontmoet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Onvergeetlik. Beste akkommodasie ooit. Ongelooflike vriendelike personeel. Ons is gehelp om 12:00 in te check toe ons moes aantrek vir 'n partytjie. Beste mense ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clare R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Excellent overnight stop. Highly recommended. Beautiful rooms, well appointed and comfortable! Lizette is a wonderful hostess! She met us in the pouring rain, made a dinner reservation for us (The Barn is wonderful!), and recommended coffee shops and breakfast spots!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Villa Anna Katarina
Clare, thank you for the kind words. You are wonderful people. Hope to see you back soon.

Laya S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Heerlike ervaring - pragtige plek. Baie gasvrye eienaars, rustige omgewing, gemaklike kamer, pragtige dekor en silverskoon - alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig is besonders - ons sal definitief weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

A beautiful escape from the hustle and bustle of the city. Had a fabulous day/night stay, would highly recommend to other travellers. Beautiful architecture and furnishings. What a treat - thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Bruid en haar strooimeisies het aangetrek die oggend van die troue. Die kamers is baie mooi en ruim genoeg, die parkering is net ietwat klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Die heel beste! Ons verblyf in kamer 41 was uitmuntend, en die kamer en badkamer is stylvol en met grasie gemeubileer. Hierdie is een van die mooiste plekke waar ons nog gebly het, en ons kom beslis weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marceleen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Goeie ligging en mooi plek vir oorslaap. Baie lekker, dankie. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Villa Anna Katarina
Baie dankie vir die mooi boodskap. Julle is wonderlike gaste en beslis welkom om weer by ons te kom tuisgaan.

Celia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Most friendly host! Beautiful town and absolutely stunning stay at Anna Katarina! We would go back in a heartbeat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Fontein Street, Riebeeck Kasteel, 7037, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0OWRhNzMxLWUxNWUtNGVmMC05ZTc2LWRhZDIzZjA0OTVkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 41 Fontein Street Riebeeck Kasteel 7037 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.387951239092 18.895945399545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang