Successfully reported

Anna's Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon en netjies plek met alles wat jy nodig gaan hê. Pragtige plek, met alles wat jy nodig het. Ons was vriendelik ontvang en die eenheid gewys. Baie netjies en skoon, en oorgenoeg beweegruimte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venter Consulting Engineers V
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Clean, cosy, everything one needs. Beautiful place, stunning people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene L
1 nag
5.0
Aug 2025

Perfect. Lovely clean and safe experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rufus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie dankie, baie geniet. Pragtige plek, skoon en netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Fantasties. Ja, baie dankie, dit was fantasties. Baie rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leezy T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Asemrowend mooi en 'n groot bederf om daar te kon oornag! Asemrowend mooi! Dit is naby Unitas. Omgewing is baie rustig. Die ekstra sorg aan detail en gemak in die kothuis was 'n groot verrassing. Dit is beslis die moeite werd om by Anna's Cottage te bespreek. Die eienaars was so vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pleasant. Very nice place. Would recommend it highly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Warm en hartlik! Heerlik gebly, dankie! Met aankoms was ek vriendelik deur die gasvrou ontvang! Die cottage het 'n warm atmosfeer en jy voel sommer dadelik tuis. Die foto's is presies hoe dit lyk! Baie netjies, skoon en goed toegerus. Ligging verdien 'n 10. Naby aan alles geleë - veral Unitas hospitaal. Dankie vir al die ekstra klein goedjies in die cottage. Dis baie spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ryno
Anna's Cottage
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, baie bly jy het lekker by ons tuisgegaan.

Nelmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Die kothuis is baie netjies en smaakvol gemeubileer. Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie gerieflik. TV was bietjie van 'n probleem, maar vir seker ook dat ons nie so clued up is met al die streaming nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ryno
Anna's Cottage
Dankie Nelmarie vir die terugvoer, waardeer dit.

Alet F
Kort verblyf
4.4
Jul 2025

Vreeslik lekker en baie gawe mense. Skoon, netjies en uitstekende gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ryno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 119 Pretorius Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA518e39cb9a43cd2d0f574d18ed8bf57e1ce90bc0bfee322b439647f5ac4880deaf4f195a159c3422424290dc313573e28c41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 119 Pretorius Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.83323305167 28.202838728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang