Anna's Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 119 Pretorius Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anna se Kothuis is geleë in die hartjie van Centurion in die voorstad Lyttelton Manor. Die kothuis bied gemaklike akkommodasie vir 2 persone en is volledig toegerus vir 'n oornagbesoek of 'n gemaklike langer besoek.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Toegang tot WiFi en 'n TV met stromingsdienste is ook beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met breekware, mikrogolfoond, ketel, oond, stoof en 'n yskas. Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek. Buitesitplek is beskikbaar naby die kothuis.
Die ligging van die kothuis is baie sentraal en baie naby aan Netcare Unitas Hospitaal (850m), Supersport Park (3.5km), Centurion Gautreinstasie (3.8km), Sol-Tech (3.1km), 'n aantal winkelsentrums, asook die vinnige toegang tot die hoofroetes in en uit Pretoria en Centurion.
Die kothuis is geleë op die perseel van die eienaar, maar het sy eie privaat ingang en 'n aparte parkeerhek met veilige parkering. Skoonmaakdienste kan teen ekstra koste gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ryno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 119 Pretorius Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Anna's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 119 Pretorius Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang