Successfully reported
+18

Anna's Farm Stay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudekraalskop, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anna’s Farm gastehuis (naby die N2 tussen Swellendam en Heidelberg op die Malgaspad) is die plek om te wees. Kom geniet 'n rustige tyd op ons graan- en skaapplaas. Die ou majestueuse plaashuis is in 1937 gebou.

Bekoorlike slaapkamers met oudhede, vars blomme, teeskinkbord en sjerrie (op die huis) is 'n rustige toevlugsoord om na terug te keer nadat jy besienswaardighede in die omgewing besoek het. 'n Perfekte verblyf vir 'n gesin of 'n groep. Geniet tradisionele tuisgemaakte maaltye in die gesinseetkamer in die geselskap van jou gashere.

Om 'n glas goeie Suid-Afrikaanse wyn by die kaggel of op die groot stoep te teug terwyl jy na die wye uitsigte oor landerye, voëls, diere en die Langeberge kyk, is die plaaslewe op sy beste. Wi-Fi is ook beskikbaar.

In die onmiddellike omgewing sal Bloukraanvoël- en Volstruisliefhebbers 'n uitstekende geleentheid kry om natuurfoto's van hierdie lieflike voëlspesies te neem. Jy sal ook die kans kry om die plaaslike voëls in hul eie habitat te kyk. Heidelberg word ook so bekend soos Oudtshoorn vir volstruiseteling.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Werner N
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Stukkie pure paradys in die platteland! Anna's Farm Stay is 'n stukkie paradys in die platteland waar mens kan ontsnap van die gejaag van die stad....
Sien meer
Mei 2025
Etienne B
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, welcoming stay on a peaceful farm with lovely views and charming antiques. We had a truly memorable stay at Anna’s place, thanks ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Abraham V
5.0
Eg Afrikaanse plaas. Gaan besoek dit gerus. Ek het baie lekker gewoon op Tannie Anna se plaas, en kan dit baie maklik aanbeveel. Die atmosfeer is rust...
Sien meer
Apr 2025
Abri N
Saam met vriende
4.4
Bitter skoon en netjies. Salig en rustig. Super gasvry. Heerlike plaasverblyf!
Feb 2025
Peter L
Saam met lewensmaat
4.4
Gerieflike akkommodasie in 'n rustige omgewing. Die eenheid bestaan uit 'n ruim privaat kamer in 'n pragtige ou plaashuis met antieke meubels wat in '...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Oudekraalskop, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anna's Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudekraalskop, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMmUyZWYwLTJhN2EtNGVkOS1iNmU0LTk2ZTI5MjE1OTc5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Oudekraalskop Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.211835777026 20.733242832016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang