Successfully reported

Annasrus Mountain Cottage

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Magda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Skoon netjiese verblyf en baie sentraal geleë. Die cottage is baie skoon en netjies, ook baie ruim. Beddegoed is silwerskoon en matrasse slaap heerlik. Die kombuisie is goed toegerus. Die plekkie het stoepe aan die voor- en agterkant, wat ongelukkig die kombuis en leefarea baie donker maak, en die ligte in die kombuisarea is swak. Waterdruk is ook maar 'n probleem en dus is die stort se water nie baie sterk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Dankie. Die herdvenster, en die ruimte (binne en buite), en die kombuis, en die uitsigte, en die skoon lug - ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carron Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champagne Lane Road, Cathkin Park, Central Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA925fd0e55692e5bf2aa8e091be5543608569fd37f68a6e0fa1705453f08ab34cfe5031b332050e6ac7f932dae769c2ec8d7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Champagne Lane Road Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.022039262841 29.460603691213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang