Successfully reported
+14

Anne’s Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Main Street, Modderrivier, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
  • Vanaf R995 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Anne’s Cottage bied bekoorlike verblyf in die prentjiemooi dorpie Modderrivier naby Kimberley in Suid-Afrika. Die knus kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende aangesien dit slaapplek aan 5 gaste bied. Die kothuis het 'n warm en aanloklike atmosfeer en bied 'n unieke en onvergeetlike ervaring in die natuurlike prag van die Noord-Kaap.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n etenstafel sodat gaste maaltye saam kan nuttig.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adri V
Saam met lewensmaat
5.0
Thank you. Cottage is beautiful and well equipped. Our stay was much more than we thought it would be or expected. We highly recommend ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Ian D
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd lekker. Bly elke jaar oppad Noorde daar. Wonderlike gasheer.
Jun 2024
Altesia M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Ons was op die hande gedra en soveel meer gekry as waarvoor ons gevra het. Kon die naweek saam my kinders geniet en ontspan.
Mei 2024
Cornelis L
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam! Ons is warm verwelkom en het die ruimte en spasie baie geniet.
Jan 2024
Theo L
4.8
Excellent but far too short. The hosts are wonderful people, the home is beautiful and fully furnished. A detailed list of all the near...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Main Street, Modderrivier, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
  • Gaste dink Anne’s Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Main Street, Modderrivier, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabe2c3b3f491e0cb457540ba36212923f2ecaa91c21bb64c652ccdef4b252193e4581ed03f14641a510a32683673086e6633?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 3 Main Street Modderrivier 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.030682273322 24.63033923641
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang