Anne's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 141 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Anne's Place is 'n pragtige vakansiehuis op Lambertsbaai se strandfront. Die eiendom spog met 'n pragtige see-uitsig en direkte toegang tot die swemstrand.
Die strandhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 direkte toegang tot die dek met 'n see-uitsig bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningin grootte bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer 'n dubbelbed. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n instap stort, wasbak en toilet het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, nespresso masjien (bring eie koffiekapsules) en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n binnebraai. Die huis het 'n omsetter en 'n battery vir beurtkrag.
Die huis lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die see en daar is ook buitesitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 141 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Anne's Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 141 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang