Successfully reported

Anne's Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anna Jane R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Dit was rustig, ons was nie gepla nie en ek sal dit gou weer doen. Ons het baie lekker gebly, dit voel soos ons eie huis en Anne maak dit nog meer lekkerder vir ons, ons voel soos familie en ons sal elke keer daar na toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy-ann W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We had a very peaceful and relaxing stay. Our stay was so peaceful, the accommodation was outstanding, very neat with a well-equipped kitchen which I loved. We spent most of our time at the braai area, which was nice and cosy, and the host was so sweet and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fernando C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Gasvryheid 100%, verblyf is gemaklik en rustig. My verblyf by Anne's Place was waarde vir geld. Haar vriendelikheid laat jou onmiddellik tuis voel. Baie dankie, tot weersiens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaheen P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Our stay was comfortable and we had a ball of a time. It was fantastic, quiet, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suemarie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Ongelooflik mooi en netjies. Baie vriendelike diens en die tannie is regtig baie nice en haar plekkie is wonderlik. Het baie lekker geslaap daar, sal weer daar kom slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Value for money. Very comfy. Everything we needed was there and more. Our hostess was friendly and welcoming. The house was clean and well cared for. I will go back there again. It was affordable and exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionett H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons geniet die buitelewe. Loopafstand van die see is 'n wenner. Ons het heerlik gekuier. Die braai area is groot en gerieflik, en 'n groot pluspunt is dat dit loopafstand na die see is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Heerlike paar dae gerus. Alle geriewe was daar om te kan vakansie te geniet. Ons het almal baie lekker gebly in die plekkie. Ideaal vir gesin of groot groep. Ons gasvrou het ons hartlik ontvang en ons baie tuis laat voel in haar gasteplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie mooi en rustige plek. Baie aangename plek. Rustige en veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2344 Hare Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1976ed4060471929d4ca53262f85d8b3cca2364ac19417f453fa54659110beef7720f3bf43a4217c0d248eadfef8ae21caa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 132 5 1 5 2344 Hare Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.365001618763 18.874091811045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang