Successfully reported

Anni Bos

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Alexandrea L
1 nag
5.0
Mei 2025

Peaceful. Wonderlik om daar te bly, baie rustig. Dit doen wonders vir jou liggaam, veral na baie ure van werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies, skoon en veilig. Baie lekker plekkie en naby aan alles wat jy nodig het. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maartin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ideale oornag plekkie naby aan die kampus! Netjiese, skoon verblyf met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Goeie more, baie dankie vir die bespreking by ons. Wat lekker om julle hier te hê. Indien julle weer belangstel om te kom, kan julle sommer direk by my 'n bespreking maak. Mooi dag.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annie
Anni Bos
Goeie dag. Dankie vir die bespreking. Hoop ons kan julle weer help in die toekoms. Mooi dag.

Isaac J
1 nag Saam met lewensmaat
0.0
Feb 2025

Silent neighbourhood. Safe, room very clean. Enough for overstay. Cosy room. Good stay, silent neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0
Annie
Anni Bos
Good morning. Thanks for staying with us. Hope you had a good time. Please contact me if you want to stay with us again in the near future. Best wishes.

Revin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike aand oorbly in Stellenbosch. Baie goeie waarde vir geld. Netjiese, skoon verblyf. Ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Dankie dat julle by Anni Bos oorgebly het! Julle was wonderlike gaste, en ek hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Natasja M
1 nag
5.0
Nov 2024

Sentraal; smaakvol. Sentraal geleë, pragtig ingerig met alles wat nodig is vir 'n kort verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Dankie dat jy by ons gebly het! Ek hoop jy het 'n wonderlike tyd in Stellenbosch gehad. Jy is altyd welkom by Anni Bos wanneer jy weer in die omgewing is!

Louis G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was heerlik en rustig. Presies wat ons nodig gehad het. Dit was heerlik en rustig. Baie vriendelike mense en help graag om so gemaklik as moontlik te hou. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Sal definitief die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Dit was regtig 'n plesier om julle by Anni Bos te kon huisves. Dankie dat julle so fantastiese gaste was!

Adrehanna M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Lovely. The stay was peaceful and quiet. I will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
It was a pleasure hosting you at Anni Bos. Thank you for being such thoughtful and respectful guests.

Lizette R
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker geleë. Het vir my seun wat in die koshuis is gaan kuier, baie goeie ligging en goed geprys! Veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Baie dankie vir die terugvoer. Enige tyd welkom in die toekoms. Mooi dag!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Reyger Road, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNjVjZDQ1LWQ0OWEtNGMxMi1iZjRlLTdlOTFlOWUwMGY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 9 Reyger Road Simonswyk 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.928444561258 18.877424110451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang