Annies Guest Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Sarel Cillers Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Annies Guest Lodge is in Volksrust, Mpumalanga geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers is en gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die gastehuis beskik oor 15 pragtige kamers met TV's met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaiers, 'n lessenaar en 'n yskassie.
Buite is daar 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Mafini Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 38 Sarel Cillers Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Gaste dink Annies Guest Lodge het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Sarel Cillers Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang