Successfully reported

Annie's HideAway

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Louis F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great cosy bargain. Perfekte korttermyn verblyf as jy Tulbagh besoek. Goed geprys teen die res van die dorp se akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent value for money. Ideal overnight stay in town for 1 or 2 people. Can highly recommend Annie's Hideaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Annie's HideAway
Thank you very much, Elmarie, for taking the time to provide feedback. I appreciate it very, very much! God bless and keep you. Best wishes, Ann

Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rus, rus, rus. Baie goed gewees om net 'n blaaskans uit 'n besige program te neem. Dit was stil, gerieflik en baie netjies met skaduparkeering agter 'n hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Annie's HideAway
Hello Francois. Baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie en ek is bly dat u gerus het. So belangrik in onse vinnige wêreld. Mooi bly. Groete, Ann Geyser

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Ewig dankbaar vir die gasvrou wat akkommoderend was en ons vroeër toegelaat het. Alles was skoon en netjies. Dakwaaier was 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ann
Annie's HideAway
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer jou woorde. Mooi en veilig bly. Groete, Ann Geyser

Mouton L
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Knus. Klein, maar goed vir oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ann
Annie's HideAway
Dankie Mouton. Mooi bly. Groete, Annie’s HideAway

Denise L
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Okt 2025

Teleurgesteld in geriewe. Eerstens is die skou gekanselleer en die gasvrou wou nie die naweek uitstel nie, anders sou ons 50% verloor. Die tuin was onversorg. Van die eetgerei was nie skoon nie. Lastige geblaf van buurhondjies. Slegs 2 sakkies koffie (met veromer). Geen ordentlike koffie of vars melk nie. Geen haardroër.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Ann
Annie's HideAway
Hello Denise. Ek is jammer dat u verblyf nie soos u wou hê nie. Die tuiner werk op ‘n Saterdag en soms is dit nie moontlik om in die tuin te werk nie. As u enige iets wou hê wat u benodig, se ek vir al die gaste: laat my weet. U het nie. Die bure se honde kan ek nie kontrol nie. Hulle blaf nie altyd nie. Daar is 'n rede hoekom honde blaf. Die kamer en en suite is skoon. Ek maak self skoon. My standaard is hoog. Daar is reëls vir kansellasies. Jy het geboek en daarna gevra om dit te skuif na die volgende week. Dit is gedoen. As ‘n gas niks sê nie, dan is dit ontmoontlik om te weet. Groete, Ann

Albert Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Mrt 2025

Never again. Hi, what a bad experience! The place was not clean—cobwebs were all over, and there were urine stains on the toilet. The place was definitely not cleaned properly before our stay. We had a small container of milk for the weekend, and the seal was broken—it was half full, looking like the host had taken some for personal use. The mosquitoes were very bad, and we had to buy extra machines just so we could get some sleep on Saturday night. I would never sleep there again in my life, and I would think twice before using the website again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Julia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absoluut heerlik gebly. Heerlike matras, beddegoed & stort. Klein, maar gerieflik. Baie stil. Ons het albei aande gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Annie's HideAway
Hello Julia, Baie dankie vir jou terugvoering! Ek waardeer dit baie. Mooi en veilig loop. Groete, Ann Geyser

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Kamassie Close, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1cb033148a748a934762dafbc7953c8bb43611bbe2f07a20fd1d2c9a21208f23661debf0c76383ccc0560936bd16c47c1dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 3 Kamassie Close Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.294187491648 19.140398178413
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang