Successfully reported

Annies Overnight

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Hoffie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dit was fantasties. Ons het gevoel ons is by ons eie huis. Die ontvangs en die kuiertjies in die aand was baie lekker. Hulle het gevoel soos familie. Anmar is 'n gasvrou duisend en ons sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anmar
Annies Overnight
Julle is gaste wat familie geword het. Die vinnige kuier was heerlik en ek hoop om julle gou weer te sien.

Ria P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. The place was very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wat 'n fantastiese vriendelike ontvangs van die oornagverblyf. Fantastiese oornag blyplek. Het so lekker gebly in Annie se Overnight plekkie. Alles beskikbaar soos geadverteer en nog meer, soos die lekkerste koffie. Selfs gereed vir beurtkrag. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anmar
Annies Overnight
Ansie, baie dankie vir jou wonderlike kommentaar. Ons probeer sorg dat ons plekkie vir ons gaste dieselfde is as wat ons self sal verwag van 'n oornagplek. Julle is altyd welkom.

Joaquim Tiago L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2025

Very nice. It was great. Met nice people at one of the supermarkets, the hosts were amazing. I just love going to small towns. Also, they are very close to Stonehaven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie lekker gewees. Sal weer van hulle dienste gebruik maak. Kan net miskien 'n klein yskas in sit as mens langer wil bly, dan is daar niks om jou goed koud te hou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anmar
Annies Overnight
Jou opmerking is ter harte geneem en daar is nou wel 'n yskas ingesit. Baie dankie vir die goeie kommentaar. Sal julle graag weer wil ontvang vir 'n volgende oornag.

Elsabe D
1 nag
4.6
Mei 2024

Lekker verblyf, uiters bedagsame eienaar. Pragtige groot stort. Ek het regtig lekker gebly. Waardeer die bedagsaamheid met koue water en melk in die yskas. Ek het die baie groot stort geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Goeie plekkie, net wat mens nodig het. Vriendelike mense, net wat mens nodig het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anmar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Thibault Street, Vanderbijlpark S. E. 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e741af717bfb5d750fbce56ddada97b325c51c7738ba79b648cf1d9b80c27da6351dafb242deca652b5bc9d149d720e58fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 25 Thibault Street Vanderbijlpark S. E. 1 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7129697 27.8422699
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang