Successfully reported

Anni's Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Siegfried F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

‘n uitstekende keuse. Na 'n baie lang tyd het ek weer 'n keer St. Helenabaai besoek en was beïndruk met die skoonheid en veral die asemrowende uitsig oor die see wat ons vanaf die balkon van Anni's Gastehuis kon geniet. Veral die sonsondergang en opgang sal 'n blywende indruk agterlaat. Die vriendelike gasvryheid gepaardgaande met die uitstekende ligging dra by tot 'n verrykende ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Anni's Guest House
Beste Siegfried, baie dankie vir jou resensie! Dit word baie waardeer. Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet en 'n groot voorreg. Hoop ek sien julle gou weer! Groete, Anni.

Marijke C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Mooiste plekkie met die beste uitsig! Anni's Guest House is 'n pragtige, netjiese en skoon plekkie. Ons het dadelik tuis gevoel ná Anne-Marié se vriendelike ontvangs. Die dekor is smaakvol, en die uitsig is fantasties! Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Anni's Guest House
Baie dankie vir jou goeie resensie, Marijke. Julle was wonderlike gaste en dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Hoop ek sien julle gou weer! Groete, Anne-Marie.

Steven M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very peaceful, clean and tidy. Very enjoyable. Very pleasant, quiet surroundings. Very nice shaded area to sit out of the sun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Anni's Guest House
Steven, thank you very much for your great review. You were wonderful guests and it was a privilege to meet you. Hope I see you very soon again. Regards, Anne-Marie.

Wijnand S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Worth every cent! A very pleasant surprise and worth every cent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Anni's Guest House
Thank you very much for your great review! It was wonderful to meet you. Hope I see you very soon again! Regards, Anni.

Karen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent weekend getaway. Peaceful and serene. Unit was well equipped. Lovely stay with a gracious host. Loved every minute, especially the views. Unit was spacious, well equipped, and I loved the small touches that the host added.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Anni's Guest House
Thank you very much for your excellent review, Karen. Very much appreciated! It was wonderful to meet you! Hope I see you very soon again!

Demetre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rus met 'n uitsig. Wonderlike uitsig. Ons wou sommer die hele dag op die stoep sit. Lekker ruim en binne braai is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Anni's Guest House
Demetre, thank you very much for the great review! You were wonderful guests, and it was a privilege to meet you. Hope I see you very soon again! Regards, Anni.

Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties mooi en wat 'n uitsig. Fantasties. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar boek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Anni's Guest House
Johan, baie dankie vir die goeie resensie vir Anni's Gastehuis! Julle was wonderlike gaste en dit was baie lekker om julle te ontmoet! Hoop ek sien julle baie gou weer! Groete, Anni.

Aneline C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons was aangenaam verras met die mooi uitsig. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Anni's Guest House
Anelene, baie dankie vir die goeie resensie. Julle was wonderlike gaste en dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet! Hoop ek sien julle gou weer! Groete, Anni.

Patrick J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Unforgettable views with a beautiful environment. Very comfortable stay with beautiful views of the ocean. The guest house had all the amenities as advertised. The owner was very friendly and welcomed us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Anni's Guest House
Dear Patrick, thank you for the great review. It was wonderful to meet you. Hope I see you soon again! Regards, Anni's Guesthouse

Madeleine O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker gekuier en gebly in St. Helenabaai. Fantastiese verblyf. Van die see-uitsig tot die dekor en gasvryheid het ons baie beïndruk. Ons reis deur Suid-Afrika en bly by baie gastehuise. Hierdie was beslis een van die beste op ons lys. Ons sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Anni's Guest House
Baie dankie vir jou mooi en goeie resensie. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Hoop ek sien julle weer eendag.... Groete, Anni's Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Blueberry Drive, Blueberry Hill, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ee5237f92224a9d5999ef6929eef241d63fb4e6cd9f37d6e4f7b9bb4da0027b2084140342aef158902fd2c8ed57ed0c75b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 18 Blueberry Drive Blueberry Hill 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.7397495 17.9987528
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang