Anri Guest House
Beskrywing
Hierdie ruim kamer is ideaal vir gesinne en bevat 2 dubbelbeddens, wat slaapplek bied vir 4 gaste. Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, eetgerei en breekware, maar sluit nie 'n stoof of potte in nie. Bykomende elektriese items, soos 'n haardroër en strykyster, is op aanvraag by ontvangs beskikbaar en moet voor uitklok terugbesorg word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n spieëltafel met 'n spieël, 'n Android-TV met YouTube- en Netflix-toegang, en 'n kaggel vir koeler aande (hout word nie voorsien nie). Die ingeslote buitebraai-area, wat onderdak is, is ideaal vir gaste wat met troeteldiere reis.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R50.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 kamers in die gastehuis wat 'n aparte, privaat badkamer en semi-badkamer deel. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens en die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is genoeg kasruimte en 'n spieël. Die Privaat Suite word as geheel bespreek en word nie met ander gaste gedeel nie. Dit is dus geheel en al privaat. Lugversorging is opsioneel. Waaiers is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet met bidet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R50.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie Kamer het 'n Dubbelbed en ook 'n Koffiestasie met Kroeg Yskas, Mikrogolfoond, Ketel, Elektriese Braaipan en Brood Rooster. Breekware en Eetgerei vir 2 mense is ingesluit. 'n Slim TV met Youtube en Netflix is geinstalleer vir u gerief. 'n Ensuite Badkamer met 'n Bad, Stort, Toilet en Wasbak komplimenteer hierdie Eenheid wat aan die agterkant van die Gastehuis sit, in ons pragtige, welige tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R50.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Waverley Road, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang