Successfully reported
+29

Anri Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 135 Waverley Road, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anri Guest House is 'n klein, bekende, selfsorg-instansie in Bloemfontein. Dié gastehuis is in 'n pragtige tuin en is in Dan Pienaar geleë, met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale oorslaapplek vir gaste wat na die kus reis of die area vir sportgeleenthede, besigheid of familie besoek.

Die gastehuis het 2 eenhede. Al die kamers het 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Al die kamers het lugversorging. Indien gaste die lugversorging in oormaat gebruik, sal 'n fooi gehef word. Al die kamers het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook geslotekringtelevisie in die openbare areas en 24 uur-sekuriteit wat die perseel en buurt patrolleer.

Die gastehuis is naby winkelsentrums, sportgronde, verskeie restaurante, skole en die Mediclinic Hospitaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Yolandi R
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en kliëntediens was baie goed en vriendlik. Beste gastehuis wat ek sover in Bloem oornag geslaap het.
Aug 2025
Kerry H
Besigheidsreis
5.0
We will be back. George is a wonderful host. Our rooms were comfortable, clean, well-located to the business we had to conduct. It is a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Roland M
5.0
Maklik bereikbaar, goeie ligging, goeie woonbuurt. Die verblyf was baie goed. Net baie hartseer dat Bloemfontein se teerstrate selfs in redelike goeie...
Sien meer
Aug 2025
Rudolf B
Besigheidsreis
5.0
Bloemfontein. Wonderful. Extremely satisfied. Had a great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jaco B
5.0
Rustig, netjies, goeie diens, waarde vir geld. Rustig, netjies met alles wat nodig is vir 'n oorslaap. Goeie vriendelike diens. Waarde vir geld.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 135 Waverley Road, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Anri Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 135 Waverley Road, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOabjkPcxMRwh8hMlfRWSIeU1Cxb8pemyGGchbM6H2SV5pNw03y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 135 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.0865 26.21927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang