Ansta Farmhouse Camping
- Kapasiteit: 177 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C36 Main Road, Outjo, Kunene
- Vanaf R380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ansta Farmhouse Camping is 'n natuur-geïnspireerde juweel, maklik bereikbaar net langs die hoofpad na of van Etosha Nasionale Park in Outjo. Geleë op 'n rustige 1.5-hektaar eiendom, bied hierdie bekoorlike bestemming 'n ontspanne, gesinsvriendelike atmosfeer.
Die eiendom word voorsien van skoon boorgatwater, elektrisiteit, warm en koue water, sowel as ablusiegeriewe met storte en toilette. Gaste kan ook buitelugvuurputte geniet vir 'n ware bosveld-ervaring. Hierdie oop kampeerplekke bied 'n veelsydige ruimte waar gaste hul eie tente kan opslaan, karavane, kampeermotors of voertuie met daktente kan parkeer. Ideaal vir oorlanders, akkommodeer die staanplekke ook groepkampering.
Kinders kan die speelgrond geniet, terwyl plaaslike inwoners en besoekers welkom is om 'n piekniek onder die oop lug te geniet. 'n Hoogtepunt van die eiendom is 'n klein Himba-dorpie, waar gaste teen 'n beskeie fooi die geleentheid het om met die gemeenskap te skakel en meer te leer oor hul tradisionele lewenswyse en kulturele erfenis.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- C36 Main Road, Outjo, Kunene
- Kapasiteit: 177 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C36 Main Road, Outjo, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang