Anton Boswel's Guest Room
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 726 Travalia Street, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
- Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anton Boswel se Gastekamer bied veilige oornagverblyf buite die gasheer se huis en is geleë in Wingate Park, Pretoria-Oos.
Verblyf by Anton Boswel se Gastekamer bestaan uit 1 kamer, wat slaapplek bied vir 2 persone. Hierdie kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met twee wasbakke, 'n toilet en 'n stort. Daarbenewens bevat hierdie kamer lugversorging, skootrekenaar- en internetgeriewe, 'n kluis om besittings in te bêre, sowel as 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Veilige onderdakparkering agter 'n elektriese heining is beskikbaar vir 1 voertuig. Let daarop dat die kamer op die eerste verdieping is en dat daar trappe aan die buitekant is.
WiFi en DStv is beskikbaar. Besigheidsgeriewe soos 'n drukker, skandeerder en kopieerder is ook beskikbaar. Die gebruik van die swembad, braaigeriewe en kantoorgeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Anton Boswel se Gastekamer is 43.5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, 2.4 km vanaf Kloof Hospitaal, en 4.9 km vanaf Sun Arena en Time Square Casino. Dit is ook naby 3 groot winkelsentrums.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 726 Travalia Street, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
- Gaste dink Anton Boswel's Guest Room het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 726 Travalia Street, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang