Antonella's
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Elm Street, Marais Steyn Park, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R765 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Antonella’s is 'n lieflike ateljeewoonstel met lugversorging en 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom, weggesteek in die rustige deel van Edenvale, Johannesburg. Ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, is hierdie eenheid 'n goeie tuisbasis vanwaar gaste die omgewing kan verken.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad en swemhanddoeke word voorsien. Die eenheid het volle sonkrag om konstante elektrisiteit te verseker. Veilige, verligte, onderdakparkeerplek is naby die eenheid beskikbaar.
Daarbenewens beskik die ateljee oor 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir vermaak is daar 'n slim-TV met DStv en Netflix. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Die eenheid is volledig lugverkoel en word ondersteun deur 16 KVA sonkrag. 'n Professionele haardroër word ook in die eenheid voorsien.
Gaste kan 'n swembad, braaigeriewe en 'n rustige tuin geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Gaste kan 'n entjie stap in een van drie nabygeleë parke. Die Royal Johannesburg Gholfbaan is ongeveer 7 km weg, terwyl O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 11.6 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Elm Street, Marais Steyn Park, Edenvale, 1609, Gauteng
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Elm Street, Marais Steyn Park, Edenvale, 1609, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang