Successfully reported

Antrim Villa

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Letitia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Presies wat ons wou hê. Heerlik geslaap & smaakvolle ontbyt genuttig. Naby hawe geleë vanwaar ons op bootreis vertrek het. Goeie waarde vir geld vir die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Loved it! Lovely clean room, friendly and helpful staff, great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicola G
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Vriendelike diens, lekker ontbyt, loopafstand na stadion. Vriendelike diens, lekker ontbyt, loopafstand vir meeste van Groenpunt en Seinheuwel. Pragtige swembad met stoele en koelte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Deborah D
Kort verblyf
4.2
Apr 2025

Perfect. Perfectly located, close to the City Bowl, Waterfront and within walking distance of many restaurants. Check-in time was up to 10pm and that suited us as we had a late flight into Cape Town. Beds were comfortable and the water was hot. Tea station in the room and WiFi was good. Gillian was really helpful and breakfast had a good variety. An overall comfortable experience for our needs as we were out and about every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Trudi L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

Nie weer nie. Pragtige plek, maar die voetstappe van die persoon wat bo ons gebly het, het nie opgehou nie! Dit was amper regdeur die nag. Die personeel was so gaaf toe ons daar aangekom het en Saterdagoggend met ontbyt, maar Sondagoggend was die ontbyt personeel ongeskik. So nee, ek sal nie weer daar bly nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lilica B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Exactly what we needed. Very good value for money. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda R
1 nag
3.0
Jul 2024

Sufficient and friendly stay. Communication not great. Reception was off sick. Had to stand in rain and phone around before anyone opened. Bedding was not clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Minette E
1 nag
5.0
Sep 2023

Hoogs aanbeveel! Akkurate voorstelling van die kamer op internet. Veilige parkering agter 'n hek. Netjiese kamer met 'n ketel, koffie en tee. Skoon stort en kraakvars beddegoed. Geen beurtkrag nie. Dis 'n bonus! Ontbyt was hemels, 10 / 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag
5.0
Jul 2023

Skoon (100%) Diens (100%) Gasvryheid (100%). Hulle het uit hul pad gegaan om my te akkommodeer vir 'n veilige staanplek vir my waentjie en voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail M
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Very well-appointed, superb staff, excellent breakfast. Excellent in all ways.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Total Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 116

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Antrim Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19aa0c1927033d29d2fb8295b8c8e12d8cceb35f8687e03c97e6edce19c71c4a1fec9e3ce60aa55e9e071f9791125aee531b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 080 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 12 Antrim Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.90897914267 18.401530981064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang