Successfully reported
+33

Antrim Villa

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Antrim Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 R2 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Antrim Villa is 'n wonderlike ou villa wat in die laat 1800's gebou is. Die villa se bekoring is aan die Victoriaanse styl, hoë plafon, goed onderhoude pleisterkalk en oorspronklike dennehoutvloer te danke. Die villa se styl is Afro-Skandinawies en dit word deur materiale soos hennep, bamboes en linne en 'n neutrale, aardse kleurpalet gekenmerk. Die villa is in Groenpunt naby die promenade, Kaapstad-stadion en die V&A Waterfront geleë.

Verblyf word in enkelkamers, dubbelkamers, 2-enkelbedkamers en gesinskamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, kluis, slim-TV en lugversorging. Daar is ook WiFi, 'n eerlikheidskroeg, tee- en koffiemaakgeriewe en vars vrugte in die villa.

Die villa spog met 'n groot soutwaterswembad in 'n beskutte tropiese tuin. Daar is ook sonstoele, 'n buitestort en swemhanddoeke. Veilige parkeerplek op die perseel, 24 uur-diens en -sekuriteit word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Letitia K
Saam met lewensmaat
5.0
Presies wat ons wou hê. Heerlik geslaap & smaakvolle ontbyt genuttig. Naby hawe geleë vanwaar ons op bootreis vertrek het. Goeie waarde vir geld vir d...
Sien meer
Mrt 2025
Marianne D
Saam met lewensmaat
4.6
Loved it! Lovely clean room, friendly and helpful staff, great breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Nicola G
4.4
Vriendelike diens, lekker ontbyt, loopafstand na stadion. Vriendelike diens, lekker ontbyt, loopafstand vir meeste van Groenpunt en Seinheuwel. Pragti...
Sien meer
Jan 2025
Deborah D
4.2
Perfect. Perfectly located, close to the City Bowl, Waterfront and within walking distance of many restaurants. Check-in time was up to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Trudi L
Saam met vriende
4.0
Nie weer nie. Pragtige plek, maar die voetstappe van die persoon wat bo ons gebly het, het nie opgehou nie! Dit was amper regdeur die nag. Die persone...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Total Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 114

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 12 Antrim Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Antrim Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Antrim Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19aa0c1927033d29d2fb8295b8c8e12d8cceb35f8687e03c97e6edce19c71c4a1fec9e3ce60aa55e9e071f9791125aee531b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 080 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 12 Antrim Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.90897914267 18.401530981064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang