Apartment @ St. Martini Gardens
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Queen Victoria Street, Unit 812 St. Martini Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 590 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Woonstel @ St. Martini Gardens is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in die middestad van Kaapstad. Dit is 'n fantastiese keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat naby verskeie geriewe soos winkels en restaurante wil wees.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met uitsig oor die omliggende stad en 'n gemeenskaplike swembad geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Besienswaardighede soos die Gemeenskapstuine, Iziko Suid-Afrikaanse Museum, Leeukop-staproete en die V&A Waterfront kan in die omgewing gevind word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 74 Queen Victoria Street, Unit 812 St. Martini Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Queen Victoria Street, Unit 812 St. Martini Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang