Successfully reported
+24

Apartment 001 @ Tyne Luxury Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Kikembe Street, Tyne, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Apartment 001 @ Tyne Luxury Apartments is op die Sanctuary Private Estate in Umhlanga Rocks. Dit is 'n pragtige woonstel met moderne kenmerke. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek, want hierdie landgoed het baie aktiwiteite en geriewe.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl gaste die uitsigte bewonder. Die kompleks spog met 'n klein klubhuis, gemeenskaplike kombuis, gimnasium, privaat vergaderlokale, 'n gedeelde werkspasie, onderdakbraaigeriewe en 'n platskerm-TV buite.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Kikembe Street, Tyne, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Apartment 001 @ Tyne Luxury Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Kikembe Street, Tyne, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9814c6e76455502305c787b22abc02e456dd09870d0afd8beeff1dadb7e3a1647f1a9b740c197a95b8a60c6cdc08af3fed1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 Kikembe Street Tyne 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.731781 31.069839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang