Apartment 106 Gouriqua
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 George Road, Apartment 106, Gouriqua, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Woonstel 106 Gouriqua is in Mosselbaai geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie bekoorlike woonstel is in 'n gesogte kuskompleks wat stapafstand vanaf die hawe en die gewilde Blouvlag Santos Strand is. Dit is die ideale opsie vir 'n gesin wat vakansieverblyf soek.
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, elektriese komberse vir die winter, strandhanddoeke en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea beskik ook oor 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n toonbank, 'n TV en gemaklike rusbanke. Hierdie area lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai.
Veilige kelderparkeerplek met afstandbeheer en 'n hysbak is beskikbaar. Daar is geslotekringtelevisie in gemeenskaplike areas en die verblyf het 'n elektriese heining.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
David Barry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 George Road, Apartment 106, Gouriqua, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Apartment 106 Gouriqua het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 George Road, Apartment 106, Gouriqua, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang