Successfully reported
+21

Apartment 33

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 33 Ronan Road, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Apartment 33 is in die hartjie van La Lucia, 'n weelderige woonbuurt in uMhlanga in die noorde van Durban, geleë. Dit is die ideale ligging vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die gemeenskaplike area.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea met gemaklike rusbanke, werkstasie en 'n TV met DStv, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Die stoep spog met 'n pragtige uitsig. Gaste kan na uMhlanga Promenade stap of 'n dag by die strand geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan L
Gesin met klein kinders
5.0
Netjiese plekkie en goeie waarde vir geld. Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar die plek was baie netjies en goeie waarde vir geld. Daar is orals k...
Sien meer
Okt 2025
Sanel B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en gemaklik. Baie mooi en netjiese verblyf.
Jul 2025
Magdel R
Besigheidsreis
5.0
Skoon, ruim en sentraal geleë. Skoon, gerieflik en sentraal geleë. Reeds die tweede keer dat ek hier bly en sal dit enige tyd aanbeveel.
Jun 2025
Gavin D
Besigheidsreis
5.0
A real home away from home. I will definitely be back. A real home away from home and very well located for business travel in and arou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Tsietsi T
Gesin met klein kinders
5.0
Out of this world. Excellent, great environment, peaceful, good setup of apartment, easy access to beaches and malls.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 33 Ronan Road, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Apartment 33 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 33 Ronan Road, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73aded08fa2c702b84e38351814575f90cf5fc7d05ca24ece12062d51347641985dfd69956e7a4ab6e7662845dfd9fd93208?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 33 Ronan Road La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 12:00 -29.7452704 31.060372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang