Successfully reported
+20

Door 5 at Wild Olive Apartment

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2025 tot 31 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ombika Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 250 R938 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Dié luukse tweeslaapkamerwoonstel is in die veilige Wild Olive-kompleks in die suidelike voorstede van Windhoek geleë. Die slim-informele kontemporêre woonstel het gemaklike meubels en is ideaal vir 'n gesin, paartjies, 'n groep vriende of twee kollegas wat op soek is na 'n huislike blyplek wat maklik toeganklik is vir Sentraal Windhoek.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n lessenaar en 'n etenstafel met stoele. Hierdie area strek verder na die sitkamer wat met 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV gemeubileer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op die balkon met buitemeubels. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar. Die woonstel is oorkant The Grove Mall sowel as die Lady Pohamba Privaat Hospitaal geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christopher B
Gesin met tieners
5.0
Vir seker waarde vir geld, enige tyd terugkom. Ons het baie lekker gebly. Geen bekommernis oor veiligheid nie. Plek is loopafstand van winkelsentrum e...
Sien meer
Jul 2025
Lara H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie veilig en gerieflik! Alles wat jy nodig het, is daar. Lekkerste plekkie!
Mrt 2025
Grant J
Gesin met tieners
5.0
Dit was goed. Die verblyf was baie lekker.
Des 2024
Trevor I
Saam met vriende
5.0
Clean and neat. Excellent location with security.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Karen B
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome and comfortable. Wow, what a beautiful stay we had. I was very stressed about staying in Windhoek. We would usually stay over w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delmaree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ombika Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Door 5 at Wild Olive Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 938
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 938
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 938
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ombika Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92f77da42a14467dbf8c8af47489faf14d7bdb0a8ab51a593a4d92d0a255524dc8b7ee97a2cb33b279045014e0f993e110fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R938 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 Ombika Street Kleine Kuppe Khomas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.622572583483 17.093626856804
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang