Apartment West
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 700R1 445 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Apartment West is langs die Kaapse Weskus geleë en is 'n wonderlike ontsnapping vir 'n rustige wegbreek van die bedrywige stad. Die woonstel is ook net 1 km se ry vanaf plaaslike winkels en restaurante in Dwarskersbos.
Die selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer bestaan uit 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort en 'n haardroër.
Dié woonstel beskik ook oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n yskas.
Die eiendom het 'n pragtig gemeubileerde sitarea en buite-eetarea met 'n braaigeriewe wat uitloop op die terras wat pragtige uitsigte bied.
Die strand en verskeie buitemuurse doendinge is net 'n entjie se ry van die woonstel af. Gaste kan die Rocherpan Natuurreservaat besoek wat net 12 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Apartment West het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang