Successfully reported

Apollo Conferencing Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Thahh M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Excellent. The staff was amazing, rooms were amazing. I will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Baie gerieflik. Baie goeie diens. Goeie ligging. Ons het baie lekker gebly. Ons was daar vir danskompetisie in Blairgowrie en die ligging was perfek. Die feit dat daar 'n kragopwekker is, was ook 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmanuel R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Excellent. Friendly receptionists.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke V
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2022

Do not recommend for anyone unless they have to stay there for a conference. Booked the honeymoon suite - why would one have 2 double beds? The rooms smelled damp and terrible. Many rooms have nice views, but this suite looks into a wall. Several things broken in the room and bathroom. Not even a bag of tea or sweetener. The beds were old and sagging. There are many B&Bs in the area that offer much lower prices and better quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Elize H
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2021

Kamers was uit die boeke uit. Verblyf was heerlik gewees, maar ons het wel gevoel die hotel personeel kon die ander inwoners, wat na 1 uur in die gange geraas het, en ons nie kon slaap nie, ten minste gaan stil maak het, dieselfde met ons aankoms, ons het kamers op die 4de vloer gehad, en in die ingang was daar twee banke met 'n tafeltjie binne, en hulle het daar gelê en slaap, dit skep regtig 'n slegte indruk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine N
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Uitstekend. Baie tevrede, waarde vir geld. Sal definitief weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Aug 2019

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Linda V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2017

Uitstekend! Die verblyf was verrassend luuks en voldoen aan al die standaarde. Die enigste opmerking is die aandete wat ek bestel het, dit was effens teleurstellend. Ek het vis en skyfies bestel, maar daar was geen aartappels nie. Die stukkie vis was baie klein en nie mooi skoongemaak nie - ek het die vis maar gelos. Die slaai wat die skyfies vervang het was baie smaakvol. Ek het 'n konferensie bygewoon wat middagete ingesluit het. Die kos wat daar bedien was, was uitstekend. Ek sal verseker Apollo Hotel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien S
1 nag
5.0
Mrt 2017

Sal beslis weer daar oornag. Diens was uitstekend. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
Kort verblyf
4.4
Mei 2017

Ek was aangenaam verras! Die Hotel is modern, skoon en goed geleë. Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly! Hotel was baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeffrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 948
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 948
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 948
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 136 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 158 Bram Fischer Drive, Randburg, 2125, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ec09a634e2982ba9bcc9eac2e843ce7f64d66d9de18b656c6eea6ab3f931bdcceaacf50e56257e78635cd3bf70a52831bd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R948 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 158 Bram Fischer Drive Randburg 2125 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.09848 28.00377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang