Successfully reported
+47

Apollo Conferencing Hotel

  • Kapasiteit: 136 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 158 Bram Fischer Drive, Randburg, 2125, Gauteng
  • Vanaf R948 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Apollo Hotel in Randburg is die perfekte keuse vir 'n konferensie, gala-geleentheid, produkbekendstelling of uitstalling op Sandton se voorstoep.

Apollo Hotel kombineer top konferensiegeriewe met luukse, Grieks-geïnspireerde akkommodasie. In 'n stylvolle, intieme, maar groot area sal daar aan al jou konferensie- en besigheidsbehoeftes voldoen word.

Met slaapplek vir tot 136 oornag-gaste, bied die Apollo Hotel verblyf in Randburg. Ons maak seker dat jy gedurende jou buite-die-kantoor-ervaring al die geriewe van jou eie huis sal geniet.

Die Apollo Hotel spog met 7 aparte konferensie-venues, insluitend die Banqueting Hall wat vir verskeie geleenthede opgemaak kan word, soos 'n bioskoop, klaskamer, U-vorm of raadskamer uitgelê kan word. Ons het plek vir 5 tot 400 afgevaardigdes en bied pasgemaakte tariewe om aan jou unieke konferensie-behoeftes te voldoen.

Gaste kan gebruik maak van die komplimentêre pendeldiens tussen die Sandton Gautrein-stasie en ons hotel.

Ons vriendelike personeel streef daarna om na al jou behoeftes op 'n professionele wyse om te sien. Van luukse maaltye tot elke denkbare gerief, hier kan jy beslis 'n onvergeetlike ervaring te wagte wees.

Die gesogte Apollo Hotel is ideaal vir enige sakereis na Johannesburg en sal sorg vir daardie tikkie ekstra klas by jou geleentheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeffrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 158 Bram Fischer Drive, Randburg, 2125, Gauteng
  • Gaste dink Apollo Conferencing Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 948
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 948
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 948
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 136 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 158 Bram Fischer Drive, Randburg, 2125, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ec09a634e2982ba9bcc9eac2e843ce7f64d66d9de18b656c6eea6ab3f931bdcceaacf50e56257e78635cd3bf70a52831bd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R948 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 158 Bram Fischer Drive Randburg 2125 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.09848 28.00377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang