Afton Safari Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Bye Way, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Afton Safari Lodge bied gemaklike oornagverblyf in die hartjie van Pinelands. Dit is 'n goeie opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers, aangesien hierdie eiendom ongeveer 20 minute van die middestad af is.
Hierdie eiendom bied 'n verskeidenheid gastekamers wat almal tussen 1 en 2 gaste kan akkommodeer. Hierdie kamers is gemeubileer met dubbelbeddens of koninggrootte-beddens en elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n TV en gratis WiFi.
Die ligging van hierdie eiendom is ook naby Life Vincent Pallotti en die Rooi Kruis Kinderhospitaal. Hierdie gastehuis het ook 'n lieflike tuin en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Bye Way, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Bye Way, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang