Successfully reported
+47

Die Skaapkraal

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Skaapkraal is 'n selfsorgkothuis op Appelsbosch-plaas in Swellendam, Wes-Kaap. Hierdie eiendom bied gaste 'n rustige wegbreek weg van die stad se geraas.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die ander twee slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad en die ander het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea is ingerig met 2 slaapbanke vir kinders, 'n TV en het 'n binnebraai-area, en daar is 'n buitebraai-area vir gaste om te gebruik. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar

Kinders is welkom om die plaasdiere op die werkende plaas te besoek. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor die Langeberge. Gaste kan doendinge soos varswaterhengel en swem in die plaasdam geniet, voetslaan- en bergfietsroetes op plaaslike plaaspaaie verken, en voëlkyk.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Samantha D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en goed vir die siel. Ons het ons tyd in Skaapkraal opreg geniet, dit het gevoel asof ons in 'n stukkie paradys was, met die mooiste uitsig voo...
Sien meer
Jul 2025
Jaco H
Saam met vriende
5.0
Wow. I'm definitely saving this one on Google Maps. Farmstay. Beautiful mountain views. Everything you need. Close to Swellendam. Don't...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jó-Marié M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Dit was regtig 'n baie baie oulike plekkie met die mooiste uitsig. Sal definitief weer daar gaan bly.
Jun 2024
Reinard G
Besigheidsreis
5.0
Dit was baie rustig en aangenaam. Dit was baie goed. Akkommodasie voorsien alles wat nodig is. Ligging is fantasties.
Mei 2024
Ryan D
Saam met vriende
5.0
Great. Beautiful scenery. Great. Loved the scenery and the sense of exclusivity.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Suzann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • N2, Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Skaapkraal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 150
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 150
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb80bd71d24463d4aeec0b42c4a93b5414501fc6da8a00f4e55a7dcbc5b100ad503611e0622636831e541987fb6440c4cb61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense 72 5 1 5 N2 Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018823680701 20.494022780064
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang